Met ander woorde Wilna Adriaanse

ISBN:

Published: March 15th 2014

Kindle Edition

350 pages


Description

Met ander woorde  by  Wilna Adriaanse

Met ander woorde by Wilna Adriaanse
March 15th 2014 | Kindle Edition | PDF, EPUB, FB2, DjVu, AUDIO, mp3, RTF | 350 pages | ISBN: | 10.21 Mb

Toe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg. Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie.MoreToe Kristina een aand nie huis toe kom nadat sy gaan draf het nie, bel haar twee huismaats die polisie. Hulle kry haar in die vroeë oggendure onder ’n bos teen die berg.

Sy is by haar bewussyn, maar kan glad nie onthou wat met haar gebeur het nie. Daar is ook geen logiese verklaring vir die drastiese persoonlikheidsverandering wat sy sedertdien ondergaan het nie, en ten einde raad word die hulp van ’n psigiater ingeroep.Ben Krige het ’n praktyk en kliniek op Stellenbosch, en wanneer Kristina oorkant hom plaasneem, is sy vir hom soos ’n labirint – vreemd en onbekend. Al wat hulle het, is woorde.

Maar geleidelik breek woorde alle grense af, en uiteindelik bring die pad hulle by ’n bestemming uit – al lyk ’n bestemming soms anders as wat ’n mens jou dit voorgestel het . . .



Enter the sum





Related Archive Books



Related Books


Comments

Comments for "Met ander woorde":


maximotokielce.newbkdlthere.online

©2012-2015 | DMCA | Contact us